Grondslagfase: Gr R – 3:
Ons glo aan die holistiese ontwikkeling van ons leerders en dat die boustene gedurende hierdie fase gelê word. In die Grondslagfase volg ons die Nasionale leerplan “KABV” Dit bestaan uit Huistaal (Afrikaans) Eerste Addisionele Taal (Engels) Wiskunde en Lewensvaardigheid.
Intermediêre Fase: Gr. 4 – 6
Afrikaans, Engels, Wiskunde, Sosiale Wetenskap, Natuur Wetenskap en Tegnologie, Lewensvaardigheid
Senior Fase: Gr. 7 – 9
Afrikaans, Engels, Wiskunde, Sosiale Wetenskap, Natuur Wetenskap, Lewensoriëntering, Skeppende Kunste, Tegnologie, Ekonomiese Bestuurs Wetenskap
Verdere onderwys- en opleidingsfase: Gr. 10 – 12
Afrikaans Huistaal
Engels Eerste Addisionele Taal
Lewensoriëntering
Wiskunde
Wsikunde Geletterdheid
Lewenswetenskappe
Geografie
Rekenaar Toegepaste Tegnologie (RTT)
Langboubestuurspraktyke
Verbruikerstudie
Langboutegnologie