Verpligte vakke:
- Afrikaans Huistaal
- Engels Eerste Addisionele Taal
- Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid en Lewensoriëntering.
Keusevakke:
- Besigheidstudie of Fisiese Wetenskappe of
- Geografie, Lewenswetenskappe of
- Rekenaartoepassingstegnologie en Siviele Tegnologie of Verbruikerstudie.